Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

One of the main challenges today is to stay rooted in Christ, while time speeds by. How do we stay focused on His will for our lives while we live through the joys and sorrows of life? By focusing on His Word! Times may have changed but God’s Word stays the same. The Word for Today devotionals daily provide a 'lamp for your feet and a light on your path'.

The Word for Today daily devotional messages are designed to encourage you with the Word of God. Short, inspirational daily messages focus your attention on Him and provide you with Biblical spiritual support when you need it most.
Occasionally English South Africa Christianity
201 Episodes
20 – 40

Woord vir Vandag - 29 Des 2024

“Hierdie Hoëpriester van ons kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel…” Hebreërs 4:15 NLV Jou stiltetyd (2) Een van Satan se suksesvolste strategieë om ons van ons stiltetyd met God te weerhou, is om ons aan ons sondes en tekortkominge te herinner. Dis ‘n leuen; moet dit nie…
28 Dec 3 min

Word for Today - 29 Dec 2024

“This High Priest of ours understands our weaknesses.” Hebrews 4:15 NLT Your quiet time (2) One of Satan’s most successful strategies for keeping us away from our quiet time with God is reminding us of our sins and shortcomings. That’s a lie; don’t believe it. In the Old Testament, the…
28 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 28 Des 2024

“By U kruip ek weg, want U is baie sterk, U pas my goed op. Ek wag op u Woord om my sterk te maak.” Psalm 119:114 DB Jou stiltetyd (1) Wat weerhou jou daarvan om gereelde stiltetyd met God te hou? Miskien voel die gedagte daaraan as nog ‘n…
27 Dec 2 min

Word for Today - 28 Dec 2024

“You’re my place of quiet retreat; I wait for your Word to renew me.” Psalm 119:114 MSG Your quiet time (1) What’s stopping you from having a regular quiet time with God? Maybe the very thought feels filled with “shoulds” and “ought tos”; like another item to add to the…
27 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 27 Des 2024

“’Ek weet wat Ek vir julle beplan het,’ sê die Here. ‘Ek beplan voorspoed vir julle… Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.’” Jeremia 29:11 NLV God het ‘n plan vir jou lewe Paulus was heeltemal toegewyd aan wat God hom geroep het om te doen…
26 Dec 2 min

Word for Today - 26 Dec 2024

“Joseph…did as the angel of the Lord commanded him.” Matthew 1:24 NKJV Lessons from the life of Joseph (4) There are divine purposes that must be faithfully watched over and protected, in order to be fulfilled. Joseph gives us three keys to seeing God’s promises fulfilled. The first is mercy,…
26 Dec 2 min

Word for Today - 27 Dec 2024

“‘I know the plans I have for you,’ says the Lord. ‘They are plans for good…to give you a future and a hope.’” Jeremiah 29:11 NLT God has a plan for your life Paul was totally invested in what God had called him to do. Are you? When it comes…
26 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 26 Des 2024

“Toe Josef wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het…” Matteus 1:24 NLV Lesse uit Josef se lewe (4) Daar is goddelike doelwitte wat getrou bewaak en beskerm moet word om vervul te kan word. Josef gee ons drie sleutels om God se beloftes…
25 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 25 Des 2024

“…Daarop verskyn ‘n engel van die Here in ‘n droom aan [Josef]…” Matteus 1:20 NLV Lesse uit Josef se lewe (3) In Josef se lewe sien ons drie sleutels om God se doel en beloftes in ons lewens te vervul. Die eerste sleutel is genade. Kom ons kyk na die…
24 Dec 3 min

Word for Today - 25 Dec 2024

“An angel of the Lord appeared to [Joseph] in a dream.” Matthew 1:20 NKJV Lessons from the life of Joseph (3) In Joseph’s life we see three keys to experiencing the fulfillment of God’s purpose and promises in our lives. The first is mercy. Let’s look at the second: faith…
24 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 24 Des 2024

“…Daarom het hy hom voorgeneem om die verlowing privaat te verbreek.” Matteus 1:19 NLV Lesse uit Josef se lewe (2) Josef se lewe van stille dade gee ons drie sleutels om in God se beloftes te leef. Kom ons kyk vandag na die eerste sleutel: genade. Ons word aan Josef…
23 Dec 2 min

Word for Today - 24 Dec 2024

“Joseph…decided to break the engagement quietly.” Matthew 1:19 NLT Lessons from the life of Joseph (2) Joseph’s life of silent action gives us three keys to living in God’s promises. Today, let’s look at the first key: mercy. We are introduced to Joseph in the middle of a personal crisis…
23 Dec 2 min

Word for Today - 23 Dec 2024

“Joseph…did as the angel of the Lord commanded him.” Matthew 1:24 NKJV Lessons from the life of Joseph (1) You can search the Gospels and you won’t discover a single word spoken by Jesus’ earthly father, Joseph. But he is irreplaceable in the story of Jesus’ birth. Here is why:…
22 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 22 Des 2024

“Verkonding die woord van God. Hou daarmee vol, of die tyd daarvoor geleë is of nie …” 2 Timoteus 4:2 NLV ‘Moenie steur nie’ Paulus het vir Timoteus in sy opleiding vir die bediening gesê: ‘Verkonding die woord van God. Hou daarmee vol, of die tyd daarvoor geleë is of…
21 Dec 2 min

Word for Today - 22 Dec 2024

“Preach the Word!…[Whether it is convenient or inconvenient…].” 2 Timothy 4:2 AMPC “Do not disturb” In training Timothy for ministry, Paul says, “Preach the Word!…[Whether it is convenient or inconvenient…you as preacher of the Word are to show people in what way their lives are wrong].” Most hotels have a…
21 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 23 Des 2024

“Toe Josef wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het…” Matteus 1:24 NLV Lesse uit Josef se lewe (1) Jy kan die evangelies deursoek en nie ‘n enkele woord wat deur Jesus se aardse vader, Josef, gespreek is, vind nie. Hy is egter onvervangbaar…
21 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 21 Des 2024

“En al het jy met min begin, sal jy met baie eindig.” Job 8:7 NLV Reik na uit jou potensiaal Jou persoonlike potensiaal is wat jy kan wees – die persoon wat jy kan word. God, wat die einde van die begin af sien, weet wat jou potensiaal is en…
20 Dec 2 min

Word for Today - 21 Dec 2024

“Though your beginning was small, yet your latter end would increase abundantly.” Job 8:7 NKJV Reach for your potential Your personal potential is what you may be—the person you can become. God, who sees the end from the beginning, knows your potential and will help you to reach it. But…
20 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 20 Des 2024

“Dis my begeerte om u wil te doen, my God…” Psalm 40:9 NLV Doen God se wil Om God se wil te doen kan moeilik wees, maar dit bring altyd vervulling en beloning mee. Dawid se familie het ‘n teensin in hom gehad, sy baas het hom verraai en van…
19 Dec 2 min

Word for Today - 20 Dec 2024

“I delight to do thy will, O my God.” Psalm 40:8 KJV Doing God’s will Doing God’s will can be difficult, but it always brings a sense of fulfillment and reward. David experienced resentment from his family, betrayal by his boss, and rejection by his friends. Yet he could say,…
19 Dec 2 min
20 – 40