Radio Pulpit Word for Today / Woord vir Vandag

Word for Today / Woord vir Vandag

One of the main challenges today is to stay rooted in Christ, while time speeds by. How do we stay focused on His will for our lives while we live through the joys and sorrows of life? By focusing on His Word! Times may have changed but God’s Word stays the same. The Word for Today devotionals daily provide a 'lamp for your feet and a light on your path'.

The Word for Today daily devotional messages are designed to encourage you with the Word of God. Short, inspirational daily messages focus your attention on Him and provide you with Biblical spiritual support when you need it most.
Occasionally English South Africa Christianity
201 Episodes
1 – 20

Woord vir Vandag - 8 Jan 2025

“Liewe vriend, ek hou aan bid… dat jy nét so gesond sal wees soos dit geestelik goed met jou gaan.” 3 Johannes vers 2 NLV Versorg jou siel Jou liggaam is soos ‘n aardse pak klere wat uiteindelik sal sterf en deur ‘n nuwe, hemelse, Christelike liggaam vervang sal word…
7 Jan 2025 3 min

Word for Today - 8 Jan 2025

“Beloved, I pray that you may prosper in all things and be in health, just as your soul prospers.” 3 John v. 2 NKJV Soul care Your body is like an “earth suit” that will eventually die and be replaced with a new, celestial, Christlike body. Paul writes, “We have…
7 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 7 Jan 2025

“…Besef jy nie dat God so goed is vir jou omdat Hy vir jou tyd wil gee om tot inkeer te kom nie?’ Romeine 2:4 NLV Drie stappe tot geestelike herstel Satan wil jou oortuig dat jou mislukkings so erg is dat hulle jou in God se oë diskwalifiseer, dat…
6 Jan 2025 3 min

Word for Today - 7 Jan 2025

“The goodness of God leads you to repentance.” Romans 2:4 NKJV Three steps to spiritual restoration Satan wants to convince you your failures are so bad that they disqualify you in God’s eyes, that you’re unworthy of His love and grace, and that you should avoid God altogether. Don’t believe…
6 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 6 Jan 2025

“…Die vorige dinge sal nie meer onthou word nie…” Jesaja 65:17 NLV God kan jou herinneringe genees Satan word ‘die aanklaer’ genoem en hy sal probeer om jou op jou verlede gefokus te hou. Hy kan jou elke dag seermaak, tensy jy God se vergifnis aanvaar, jouself vergewe en vorentoe…
5 Jan 2025 3 min

Word for Today - 6 Jan 2025

“The former shall not be remembered.” Isaiah 65:17 NKJV God can heal your memories Satan is called “the accuser,” and he will try to keep you focused on your past. He can hurt you every day unless you accept God’s forgiveness, forgive yourself, and move forward. At the cross, Jesus…
5 Jan 2025 3 min

Woord vir Vandag - 5 Jan 2025

“…Hy het ons in ons verhouding met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe.” Efesiërs 2:10 NLV God het vir jou ‘n opdrag om te vervul Jou Godgegewe opdrag in die lewe kom met drie dinge: 1) ‘n Plan. ‘…Hy…
4 Jan 2025 3 min

Word for Today - 5 Jan 2025

“He has created us anew in Christ Jesus, so we can do the good things he planned for us.” Ephesians 2:10 NLT God has an assignment for you to fulfill Your God-given assignment in life comes with three things. (1) A plan. “He has created us anew in Christ Jesus,…
4 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 4 Jan 2025

“…Hy het ons in ons verhouding met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe.” Efesiërs 2:10 NLV Doen jy wat jy veronderstel is om te doen? In sy boek, How Successful People Grow, identifiseer John Maxwell drie tipes mense: ‘1)…
3 Jan 2025 3 min

Word for Today - 4 Jan 2025

“He has created us anew…so we can do the good things he planned for us.” Ephesians 2:10 NLT Are you doing what you’re supposed to do? In his book, How Successful People Grow, John Maxwell identifies three kinds of people: “(1) People who don’t know what they would like to…
3 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 3 Jan 2025

“…Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte…” Johannes 15:5 NLV Verbondenheid: die geheim tot ewige vrugbaarheid As dit by jou spanning veroorsaak om die Here te dien, lees wat Jesus gesê het: ‘Julle moet aan My verbonde bly soos Ek aan julle. ‘n Loot kan…
2 Jan 2025 1 min

Word for Today - 3 Jan 2025

“He who abides in Me, and I in him, bears much fruit.” John 15:5 NKJV Abiding: the secret of perpetual fruitfulness If serving the Lord stresses you out, read what Jesus said: “Abide in Me, and I in you. As the branch cannot bear fruit of itself, unless it abides…
2 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 2 Jan 2025

“…terwyl Hy die mense intussen huis toe stuur. Daarna het Hy teen die berg uitgeklim om eenkant te gaan bid…” Matteus 14:22-23 NLV Die belangrikheid daarvan om alleen saam met God te wees Jesus was beide menslik en goddelik. Ons is geneig om meer aan Hom as die Seun van…
1 Jan 2025 2 min

Word for Today - 2 Jan 2025

“When He had sent the multitudes away, He went up on the mountain by Himself to pray.” Matthew 14:23 NKJV The importance of being alone with God Jesus was both human and divine. Because we tend to think of Him as the Son of God more than the Son of…
1 Jan 2025 2 min

Woord vir Vandag - 1 Jan 2025

“...Vergewe mekaar soos God julle vergewe het…” Efesiërs 4:32 NLV Begin deur te vergewe As jy die nuwe jaar graag met ‘n skoon bladsy wil begin en ligter deur die lewe wil reis, moet jy die ou wrokke wat jou afrem laat gaan. Philip Yancey beskryf vergifnis as ‘n ‘onnatuurlike…
31 Dec 2 min

Word for Today - 1 Jan 2025

“Forgiving each other…as…God forgave you.” Ephesians 4:32 NIV Start by forgiving If you would like to start the New Year with a clean slate and traveling lighter, let go of the old grudges that are weighing you down. Philip Yancey describes forgiveness as “an unnatural act.” He says, “You don’t…
31 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 31 Des 2024

“Ek het tot die Here geroep. Vanaf sy heilige berg het Hy geantwoord. Sela.” Psalm 3:5 NLV Jou stiltetyd (4) Soms het Jesus vroeg opgestaan om te gaan bid; ander kere het Hy heelnag gebid. Jou stiltetyd kan dus in die oggend, aand of watter tyd ook al vir jou…
30 Dec 2 min

Word for Today - 31 Dec 2024

“I cried to the Lord with my voice, and He heard me from His holy hill. Selah.” Psalm 3:4 NKJV Your quiet time (4) Sometimes Jesus rose early in the morning to pray; other times, He prayed all night long. So, your quiet time can be morning, evening, or whatever…
30 Dec 2 min

Woord vir Vandag - 30 Des 2024

“…Vernuwe my lewe volgens u woord.” Psalm 119:107 NLV Jou stiltetyd (3) Toe alles in die Psalmdigter se lewe uitmekaar begin val het, het hy gebid: ‘…Vernuwe my lewe volgens u woord.’ Dis wat jou stiltetyd met God doen. Hoekom het ons dus nie ‘n gereelde stiltetyd met God nie?…
29 Dec 2 min

Word for Today - 30 Dec 2024

“Put me together again with your Word.” Psalm 119:107 MSG Your quiet time (3) When everything in the psalmist’s life began falling apart, he prayed, “Put me together again with your Word.” That’s what your quiet time with God does. So, why don’t we have a consistent quiet time with…
29 Dec 3 min
1 – 20