ON AIR

Radio Pulpit / Radiokansel

Loading player...
Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Recent podcast episodes

Ds Janlu Kuyler: Aan Hom al die Eer

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 8, met die tema: “Aan Hom al die Eer.”
3 Nov 9AM 6 min

Die krag van goeie vrae

Rudi Geldenhuys en Dr. Janine do Cabo gesels vandag oor die krag van goeie vrae (Spr 20:5)
2 Nov 43 min

Johny Klein - van sy grootwordjare tot agter die mikrofoon

Kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die verhoog te speel en agter die mikrofoon in te skuif. Johny vertel van sy grootwordjare in Groblershoop in die Noord-Kaap, sy eerste keer op die…
31 Oct 41 min