Julita Kok oor Matt Redman in SA

Loading player...
Johannn Els gesels met Julita Kok oor Matt Redman se toer na SA in September, waarvan Radiokansel die mediavenoot is.
1 Jul 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Terug in Antiogië

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14:26 waar hulle terug is in Antiogië. Sy fokus is veral op sorg vir sendelinge
17 Mar 10AM 5 min

Nqobile Ngcobo - Youversion now in Africa

YouVersion is a free Bible App helping millions around the world engage with Scripture daily. Africa is seeing huge growth in daily use and app in stalls and to support this momentum, YouVersion has just launched a South Africa Hub, led by locals who partner with churches and content creators…
11 Mar 10AM 14 min

Wynand du Preez - Moenie die Here beroof nie

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik.
12 Mar 11AM 5 min

Kalaharistories: Want Hy het so gesê

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en…
12 Mar 11AM 6 min