Skrywers uit die boonste rakke wat gesels oor hulle jongste boeke, profiele van ons gewildste outeurs en baanbrekers en gesprekke rondom ander interessante en netelige sake rondom die skryfkuns. Die 2015 Skrywersfees bied iets vir elkeen wat in Afrikaans en Afrikaanse literatuur belangstel. iono.fm het weereens opnames gemaak van die…
Kenners en kundiges takel weer 'n reeks netelige kopstukke oor Suid Afrika, taal, geloof, sosio-ekonomiese kwessies, geskiedenis en nog meer. iono.fm het weereens opnames gemaak vanuit die Boektent, Erfurthuis en vanjaar ook Die Khaya, en sal dit stelselmatig oor die volgende paar dae beskikbaar maak.
14 Mar 2015 10AM
28 episodes
Afrikaans News · Technology
Die bekende digter, dramaturg en bloemleser Diederik Johannes (D.J.) Opperman is op 29 September 1914 gebore in KwaZulu-Natal. Om sy honderdste geboortedag te vier, bied die Departement Afrikaans en Nederlands op Stellenbosch ’n spesiale aand aand aan in die Wilcocks-gebou op Stellenbosch se onderste saal, waar Opperman altyd klas gegee…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.