US Woordfees Verskeie 2014

Verskeie 2014

Verskeie Woordfees 2014 items
Afrikaans South Africa TV & Film · Arts
2 Episodes

Die kuns en kultuur van kulkuns

Met Wayne Abrahamse (President: CMC), Alexander May en Jacques le Sueur.
Waar kom kulkuns vandaan? Is dit blote oëverblindery? Kom luister wat kenners op die gebied te sê het. Interessante historiese hase word hier uit hoede getrek, soos stories oor hoe die Geallieerdes tydens dieTweede Wêreldoorlogs kulkuns gebruik het!
12 Mar 2014 1 hr 03 min

Aan tafel by Kleine Marie

Moontlik gemaak deur die Vlaamse verteenwoordiger in Suid-Afrika, die Nederlandse Taalunie, Fonds Neerlandistiek en Van Ewijck-stigting
Met Abraham H. De Vries, Diana Ferrus, Zandra Bezuidenhout, Bart Moeyaert uit Vlaandere en Naomi Perquin uit Nederland. Gaskunstenaar: Wannes Cappelle uit Vlaandere. Aanbieder: Dorothea van Zyl
’n Towerboeket van skrywers en…
8 Mar 2014 1 hr 33 min