Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
04
MAY

IS STELLENBOSCH VOL?

In samewerking met Stellenbosch 360. Gesprekleier: Andreas van Wyk. Met: Elize Anthony (sakevrou), Pat Botha (belangegroep), Stan du Plessis (US), Annemarie Ferns (Stellenbosch 360), Dale Simons (sakeman) en Gesie van Deventer (burgemeester). Baie Stellenbossers meen die dorp raak vinnig oorvol: Daar is al hoe meer inkommers, meer woonkomplekse, meer studente, meer besoekers, meer karre. In die proses gaan die wese van Stellenbosch as ’n historiese Bolandse dorp verlore. Is dit so? Is dit ’n probleem? Indien wel, kan en wil die dorp se inwoners iets daaraan doen? Kom besin saam oor dié tameletjie.
02
MAY

GELOOF OP DIE MARKPLEIN-GESPREKREEKS:

Aangebied deur die Stellenbosch NG Moedergemeente. Met: Johan van der Merwe, Leslie van Rooi, Nadia Marais en Michelle Boonzaaier. Gegewe die patriargale kultuur waarbinne die Bybel tot stand gekom het, kon die kerk hom/haar ooit uit die greep van manlike oorheersing bevry? Is interseksionele feminisme vreemd aan die wese van die kerk en waar staan die kerk ten opsigte van die aanvaarding of veroordeling daarvan? (‘Interseksie’ is ’n handeling of plek van deursnyding of kruising.)

2 episodes