Transformation Table is a faith-driven podcast where believers come together to listen to God, learn from each other, and be transformed from the inside out. Every episode is an honest, hope-filled conversation about real life, real faith, and the business of God’s Kingdom. Pull up a chair and join the…
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land. Seisoen 4 sluit ook 'n episode in…
Albé Grobbelaar, Bloemfonteinse rubriekskrywer, oudradioman en afgetrede joernalistiekdosent met 'n voorliefde vir geskiedenis (én datums), deel interessante historiese feite tydens "Vandag in die Verlede".
28 Jul 2023 8AM
249 episodes
Afrikaans News · History
Entrepreneurskap is 'n reis, en elke besigheid bereik 'n punt waar dit moet draai, verfyn of skaal. Dis waar Verander Rat inkom. Hierdie 4-delige podcast-reeks is ontwerp om jou te help om te bepaal waar jy is, jou strategie aan te pas en dapper stappe in die rigting van sakesukses…
25 Feb 2025
4 episodes
Afrikaans Business · Management
Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding…
Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Dr Theuns Eloff van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gesels oor die uitdagings wat Afrikaans in die gesig staar. Prof Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit stel VivA se grammatikawêreld vir Afrikaans bekend. Merlyn van der Rheede van die Afrikaanse Taalraad verduidelik waarom moedertaalonderrig steeds belangrik is, selfs in…
16 Jul 2020
1 episodes
Afrikaans Education · Language Learning
Elke Donderdag omstreeks 11:30 is dit tyd vir Vra vir op Radio Tygerberg 104FM. Mike Potgieter vra ons gaste luisteraarsvrae rondom die gees en die lewe. Die gaste wat ons kies is mense met geestelike diepte, wysheid en baie lewensondervinding wat die Here opreg dien.
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
26 Mar
173 episodes
Afrikaans Christianity · Self-Improvement
Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en verskyn elke Vrydag by www.vryeweekblad.com en op die Vrye Weekblad app vir iOS- en…
Vrystaat Landbou vier op 19 Maart 2024, 120 jaar in georganiseerde landbou. Vrystaat Landbou is 'n vrywillige organisasie met 146 boereverenigings wat by die organisasie geaffilieer is. Hierdie boereverenigings bestaan uit ongeveer 2 800 lede, wat of in persoon of as regsentiteit, by Vrystaat Landbou lidmaatskap het. Die provinsie is…
22 Mar 2024
5 episodes
Afrikaans Business · Business News
Broadcast to 28 radio stations in South Africa and 2 in Namibia. Women can’t drive! Or can they? The battle of the sexes is on! Listen to husband & wife - Carl & Jeanette debate their educated opinions in their weekly 25-minutes Wiele2Wiele motoring radio show. Nicol Louw and Mike…
In diè Woordstroom praat OFM se Gerben van Niekerk met die legendariese oud-leraar van die Bloemfontein-Noord gemeente, oftewel die Klipkerk, Ds. Wollie Grobler. Hulle praat o.a. oor sy lewe, sy loopbaan en oor die toekoms van die NG kerk.
10 Jun 2022
7 episodes
Afrikaans Explicit Documentary
280 – 300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.