
The Transformation Table Podcast
Verskeie boetas sit saam om die Transformasie Tafel om na God, na mekaar en na hulle eie harte te luister, Luister gerus na die potgooie van hierdie seuns van God wat so lekker saam kuier en gesels oor hulle Pappa Vader se besigheid.