Moneyweb Radio Terug na die Toekoms op RSG

Terug na die Toekoms op RSG

MoneyWeb se Terug na die Toekoms op RSG
Occasionally English South Africa Business
62 Episodes
1 – 20

Terug Na die toekoms Segment 01

Ek glo dat ons mark en die wêreldmarkte word almal gedryf deur teveel geld en ek sien nie dat dit kan voortduur nie -
18 Aug 2016 6 min

Teruga na die toekoms Segment 04

David Meades, Beeld se sakeredakteur van destyds wat later ’n aandelehandelaar en portefeuljebestuurder geword het.
18 Aug 2016 2 min

Teruga na die toekoms Segment 05

David Meades, Beeld se sakeredakteur van destyds wat later ’n aandelehandelaar en portefeuljebestuurder geword het.
18 Aug 2016 2 min

Terug na die toekoms met Afrimat Segment 01

So, niks fout met die maatskappy nie, maar ek dink net die omgewing waarbinne hulle opereer en besigheid doen, maak ons so bietjie senuweeagtig - Charl Bester, portefeuljebestuurder by Kruger Internasionaal Welvaartbestuur
10 Dec 2015 4 min

Terug na die toekoms met Truworths Segment 01

Die groep is basies relatief uniek in dat omtrent 70% van sy verkope is kredietverkope en dit is heelwat meer as meeste van sy mededingers - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec batebestuur
19 Nov 2015 4 min

Terug na die toekoms met Truworths Segment 07

Die groep is basies relatief uniek in dat omtrent 70% van sy verkope is kredietverkope en dit is heelwat meer as meeste van sy mededingers - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec batebestuur
19 Nov 2015 4 min

Terug na die toekoms met Old Mutual Segment 01

In die mees onlangse resultate, die halfjaar resultate tot einde Junie 2015, het hulle gewys dat hulle aangepastebedryfswins per aandeel gegroei het met ’n baie aantreklike 20% per aandeel - Sarine Barnard, beleggingsontleder by Investec Batebestuur
5 Nov 2015 5 min

Terug na die toekoms met MTN Segment 01

Ons sit hier met ’n maatskappy wat ’n baie sterk handelsnaam het wat hierso by die R32 miljard gewaardeer word - amper dubbel dit van Vodacom - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante
29 Oct 2015 5 min
1 – 20