Moneyweb Radio Terug na die Toekoms op RSG

Terug na die Toekoms op RSG

MoneyWeb se Terug na die Toekoms op RSG
Occasionally English South Africa Business
62 Episodes
20 – 40

Terug na die toekoms met MTN Segment 09

Ons sit hier met ’n maatskappy wat ’n baie sterk handelsnaam het wat hierso by die R32 miljard gewaardeer word - amper dubbel dit van Vodacom - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante
29 Oct 2015 5 min

Terug na die toekoms: Richemont Segment 01

Aandeelhouers behoort baie gelukkig te wees, want die R100 wat jy belê het in 1988 is vandag ongeveer so R3 200 werd - Abrie Pretorius, portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur
15 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Richemont Segment 10

Aandeelhouers behoort baie gelukkig te wees, want die R100 wat jy belê het in 1988 is vandag ongeveer so R3 200 werd - Abrie Pretorius, portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur
15 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Mr Price Segment 01

Afrika-verkope is basies net omtrent 9% van sy totale verkope, so daar’s definitief baie potensiaal om dit verder uit te brei, daai area groei definitief baie vinnig - Rhynhardt Roodt, Investec
8 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Mr Price Segment 11

Afrika-verkope is basies net omtrent 9% van sy totale verkope, so daar’s definitief baie potensiaal om dit verder uit te brei, daai area groei definitief baie vinnig - Rhynhardt Roodt, Investec
8 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Harmony Segment 01

[Harmony] wil hul marges verbeter, hulle wil die waarde van hul bates groei en hulle kyk nogsteeds vir moontlike oorname geleenthede - Johan Gouws – hoof van batekonsultante
1 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Harmony Segment 12

[Harmony] wil hul marges verbeter, hulle wil die waarde van hul bates groei en hulle kyk nogsteeds vir moontlike oorname geleenthede - Johan Gouws – hoof van batekonsultante
1 Oct 2015 4 min

Terug na die toekoms: Hyprop Segment 01

Tans het [Hyprop] teruggekom na so R120 per aandeel, is dit egter ’n baie goeie aandeel en ons dink die waarde daar is relatiewe goeie waarde in die aandeel - Louis Niemand, beleggingsdirekteur by Investec Batebestuur
17 Sep 2015 6 min

Terug na die toekoms: Sanlam Segment 01

So ek dink in die langtermyn as jy na hierdie aandeel kyk, is dit ’n baie bestendige aandeel en mens kan verwag dat jy oor die langtermyn nogsteeds baie groei kan kry - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante,
10 Sep 2015 7 min

Back to the future: Santam Segment 01

They have by far the largest market share, they have a 23% share which is more than double that of the closest competitor Mutual & Federal - to Serene Barnard, analyst at Investec
3 Sep 2015 3 min

Terug na die toekoms: Santam Segment 01

[Santam] het op die oomblik ’n 23% markaandeel wat hulle twee keer so groot maak as die naaste kompetisie, Mutual & Federal, en dit hou natuurlik aansienlike skaalvoordele vir die maatskappy in - Serene Barnard, ontleder by Investec Batebestuur.
3 Sep 2015 5 min

Terug na die toekoms: Investec Segment 01

[Investec se] inkomste in 2014 was by die £2 biljoen of miljard, en sy winsgroei oor die laaste jaar was 15% tot £580 miljoen - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante is
27 Aug 2015 5 min

Terug na die toekoms: Investec Segment 14

[Investec se] inkomste in 2014 was by die £2 biljoen of miljard, en sy winsgroei oor die laaste jaar was 15% tot £580 miljoen - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante is
27 Aug 2015 5 min

Back to the future: Mondi Segment 01

The underlying packaging markets to which Mondi sell, showed strong fundamental growth the past 5 years and we reckon this will continue - Rhynhardt Roodt - portfolio manager at Investec Asset Management
20 Aug 2015 5 min

Terug na die toekoms: Mondi Segment 01

Die onderliggende verpakkingsmarkte aan wie Mondi verkoop, het nogals sterk fundamentele groei getoon die afgelope 5 jaar of wat, en ons dink dit gaan aanhou - Rhynhardt Roodt portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur.
20 Aug 2015 5 min

Terug na die toekoms: Mondi Segment 14

Die onderliggende verpakkingsmarkte aan wie Mondi verkoop, het nogals sterk fundamentele groei getoon die afgelope 5 jaar of wat, en ons dink dit gaan aanhou - Rhynhardt Roodt portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur.
20 Aug 2015 4 min

Terug na die toekoms: Mondi Segment 15