04 Junie 2020 Wes-Kaap Premier Geselsprogram

Elke Donderdagaand gedurende Junie 2020 @18:00-19:00 skuif die Wes-Kaapse premier Alan Winde agter die mikrofoon in om te praat oor die reaksie van die provinsiale regering op die koronavirus en nuutste regulasies.
Die geselsprogram word aan jou gebring deur die Wes-Kaapse regering - Kom ons stop die verspreiding.