HospiVision

The theme of HospiVision is touching lives and giving hope. It deals with spiritual, emotional and physical health issues. Ministering to those in extreme physical and emotional pain takes its toll on any person, but according to Dr Pieter, above all, it is “hope” that keeps them going.
Weekly English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
123 Episodes
1 – 20

Nuwe Jaarsprogram vir 2025

Ons gesels lekker saam met Pieter en Heleen Barnard oor ons primêre belange vir die jaar wat voorlê - Blydskap in Jesus.
29 Dec 2024 12 min

Ek het my oog verloor

Janet van Huysen vertel ons van hoe die Here se genade oor haar was toe sy haar oog verloor het.
24 Dec 2024 17 min

Christmas program 2024

Pieter Barnard and Tanya Verster shares a special Christmas program to celebrate the birth of Jesus.
22 Dec 2024 10 min

Bou geestelike gesondheid deur te swot

Tanya Verster en Mariska Potgieter gesels so bietjie met Pieter Barnard oor die geestlikke groei en gesondheid wat hulle ondervind het tydes hulle teologiese studies.
1 Dec 2024 15 min

Peace Maker

Celeste Myburgh found her ministry as a Peace Maker and shared God's blessings during her ministry.
24 Nov 2024 16 min

Groot operasie, wonderlike hospitaal

Frieda Coreejes kom kuier weer by Pieter Barnard en deel met almal haar getuienis van 'n groot operasie en die ondersteuning van 'n wonderlike hospitaal.
20 Oct 2024 18 min

Missions journey to the Kalahari

Pieter Barnard and Tanya Verster talk about the Kalahari mission he took recently and the exciting experience he had.
29 Sep 2024 21 min

Die hospitaalkerk

Past Jaco Fourie deel met ons sy bediening van 'n hospitaalkerk.
11 Aug 2024 16 min
1 – 20