Afrikaans

Podcast shows
180 – 200

Leon van Nierop se fliekresensies

Podcast · Maroela Media
Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.
22 Dec 2025 166 episodes Afrikaans Film Reviews · TV Reviews

LiG Getuig

Podcast · Klank Kompas
LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
5 May 2 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Liewe Leser

Podcast · Maroela Media
Hilde Kruger van Solidariteit Helpende Hand deel inspirerende briewe vir die feesseisoen.
27 Nov 2025 31 episodes Afrikaans Christianity

Ligspore

Podcast · Klank Kompas
Ligspore is 'n plek waar stories gloei, getuienisse rigting gee en lig sy pad vind deur gewone mense se lewens. Hier gesels ons met stemme uit die gemeenskap - mense wat lig dra, lig soek en lig agterlaat. Mag hierdie stories jou herinner: God se lig is altyd aan die…
10 Feb 4 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Luister Nuus

Podcast · Kosmos 94.1
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
28 Jun 6AM 500 episodes Afrikaans News

LÉÉF Ouerskap

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Liomee gesels met ouerskap kenners oor ouerskap kwessies.
11 Dec 2024 15 episodes Afrikaans Kids & Family

LÉÉF met Liomee

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
LÉÉF met Liomee (09:00-12:00) op Radio Tygerberg 104FM.
24 Jun 30 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC)

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Markplek Ambassadeurs is 'n program wat gefokus is op die geestelike groei van sake- en beroepsmense. Dit bied insigte en leiding om luisteraars te help om hulle geloof in Christus te versterk en toe te pas in hulle professionele lewens. Die program sluit getuienisse en gesprekke in, wat 'n gemeenskaplike…
27 Jun 442 episodes Afrikaans Business · Christianity

MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW

Podcast · Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Marriage Hour met Kobus Pauw is die perfekte podcast vir paartjies wat hul huwelik wil versterk, gesonde kommunikasie wil bou en die uitdagings van die huwelikslewe wil oorkom. Kobus Pauw, met meer as 30 jaar se ervaring in huweliksberading, deel insigte, wenke en praktiese oplossings om 'n suksesvolle en vreugdevolle…
17 Mar 390 episodes Afrikaans Relationships · Christianity

MBA in Eiendomsbelegging

Podcast · MaxMedia
Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson…
2 Jan 2020 3 episodes Afrikaans Investing · Business

Maak 'n Verskil | Dr. Mario Denton

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Maak 'n verskil fokus op die hantering van goeie besigheidsbeginsels. Aangebied deur dr. Mario Denton op Woensdae om 14h00.
20 Mar 2024 342 episodes Afrikaans TV & Film

Maluti-kersieroete Naweek - waar erfenis en oes mekaar ontmoet

Podcast · OFM
Die Ionia Cherry Crop Celebration en die Maluti Military Fair vier kultuur, erfenis en die kersieseisoen op naburige plase in die hartjie van die Oos-Vrystaat 20 – 22 November 2025! At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met die organiseerders om alles te hoor oor die opwindende aktiwiteite wat beplan word.
10 Nov 2025 4 episodes Afrikaans Places & Travel · History

Manne van die Woord Boksburg

Podcast · BAASRAAK RADIO
Welkom by Manne van die Woord Boksburg se Potgooi Kanaal. Ons is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep waarvan manne landwyd; wat in 'n passievolle verhouding met die Here Jesus Christus staan, en wat hul regmatige posisies as konings, priesters en profete in hul huise, werksplekke, gemeentes en gemeenskappe inneem en…
23 Mar 2023 27 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Mannestories

Podcast · Radio Pulpit
Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
21 Jun 191 episodes Afrikaans Christianity · Personal Journals

Maroela Media-nuus

Podcast · Maroela Media
Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
10 Mar 108 episodes Afrikaans News

Maroela-onderhoude

Podcast · Maroela Media
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
24 Jun 1,287 episodes Afrikaans News · Kids & Family

Meer as Oorwinnaars I Kobus Theron

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Kort, bemoedigende geestelike boodskappe aangebied deur Kobus Theron en uitgesaai op Maandae om 11h10, met herhalings op Saterdae om 12h00.
27 Jun 2022 165 episodes Afrikaans TV & Film

Met Hart en Siel

Podcast · Radio Pulpit
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
16 Jun 242 episodes Afrikaans Christianity · Self-Improvement

Mevrou Mevrou

Podcast · JacPod
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies…
1 Jun 50 episodes Afrikaans Comedy · Personal Journals

Mid-oggend met Sarina

Podcast · GROOTfm 90.5
Mid-oggend is jou daaglikse dosis lag, lekker gesels en lieflike musiek – Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 12:00. Sarina bring haar warm persoonlikheid, skerp humorsin en ’n bietjie sprankel om jou dag op te kikker. Ons deel belangrike en interessante nuusberigte, en bring ’n gesellige atmosfeer waar jy tuis…
26 Jun 6AM 162 episodes Afrikaans Education · Health & Fitness
180 – 200