Mannestories

Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Personal Journals
205 Episodes
1 – 20

'n Anderste kyk na karwagte

Müller en Henning gesels vandag met Pierre Tredaux, wat maak dat ons anders kyk na karwagte (deel 1)
4 Oct 25 min

Kuier uit Rusland

Müller gesels vandag met Japie Hugo, wat kom kuier het uit Rusland
20 Sep 27 min

Louis Dey - Deel 2

Müller sit sy gesprek met Louis Dey voort in pront Afrikaans oor die onderwys
30 Aug 24 min

Louis Dey - 'n TEN-SPYTE-VAN-mens

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louis Dey wat gekies het om ‘n TEN-SPYTE-VAN-mens te wees en nie ‘n AS-GEVOLG-VAN-mens nie
23 Aug 24 min

'n Storie van Afghanistan...

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louis Albertyn - 'n man met 'n interessante storie oor Afghanistan - en hoe dit sy lewe beïnvloed het…
16 Aug 22 min

Nog lewenslesse van Louwerens Swanepoel

Müller Crauwcamp gesels vandag weer met Louwerens Swanepoel, (wat reeds sy storie met ons kom deel het), maar daar is nog soveel lewenslesse waaruit ons kan leer
14 Jun 28 min

Van verlam tot 'n olimpiese medalje (Deel 2)

Müller Crauwcamp gesels vandag weer met Louwerens Swanepoel wat kom vertel hoe sy pad verloop het van verlam na ‘n beroerte tot 'n medalje by die Olimpiese Spele (Deel 2)
7 Jun 30 min

Van verlam tot 'n olimpiese medalje (Deel 1)

Müller Crauwcamp gesels vandag met Louwerens Swanepoel wat kom vertel hoe sy pad verloop het van verlam na ‘n beroerte tot 'n medalje by die Olimpiese Spele (Deel 1)
31 May 26 min

Mannestories - 25 Mei 2026

Müller Crauwcamp gesels vandag met Kobus Eksteen oor "Hoe oorleef jy op 'n klein plekkie soos RIETBRON?"
24 May 26 min

Mannestories - 18 Mei 2026

Müller Crauwcamp gesels vandag met Wally Rheeder. Wally het ‘n serebraal gestremde dogter grootgemaak. Sy was een van ‘n tweeling. Haar 12-jaar op aarde het ‘n fenominale impak op sy lewe gemaak
17 May 28 min
1 – 20