Klank Kompas LiG Getuig

LiG Getuig

LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
Monthly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1 Episodes

Ep. 1 - Chantell Hewitt | 'Ek is meer as wat mense sien'

Vir baie mense wat Chantell Hewitt van Bloemfontein die eerste keer ontmoet is dit haar oog wat eerste aandag trek. Maar haar mediese uitdagings is veel groter as dit. Soos die toestand neurofibrimatose wat veroorsaak dat gewasse in elke holte van haar skedel ingegroei het. Ten spyte van hierdie uitdagings…
18 Mar 17 min