Ep. 1 - Chantell Hewitt | 'Ek is meer as wat mense sien'

Loading player...
Vir baie mense wat Chantell Hewitt van Bloemfontein die eerste keer ontmoet is dit haar oog wat eerste aandag trek. Maar haar mediese uitdagings is veel groter as dit. Soos die toestand neurofibrimatose wat veroorsaak dat gewasse in elke holte van haar skedel ingegroei het. Ten spyte van hierdie uitdagings leef Chantell met hoop en wil sy ander herinner dat álmal meer is as die beeld wat jy in die spieël sien.
18 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity