Maroela Media Liewe Leser

Liewe Leser

Hilde Kruger van Solidariteit Helpende Hand deel inspirerende briewe vir die feesseisoen.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
31 Episodes
1 – 20

Kyk hoe ver het ons gekom

Iets waaroor ek wonder, is waarom Pannevis as ʼn taalstryder vir Afrikaans opgetree het as hy nog tien ander tale ook geken het. Watter eienskappe van Afrikaans het vir Pannevis so sterk uitgestaan dat hy vir die stryd kans gesien het?
27 Nov 3 min

Alleen op Oujaarsaand

My ouma het seker gemaak dat ons van kindsbeen af weet waar die plaas is en waar sy bly.
27 Nov 2 min

Groete aan die buiteland

ʼn Vriend het tydens Afrika se goue uur vir my gevra: “Waarom bly jy as al jou mense gaan?”
27 Nov 1 min

Jou laaste projek

Op ons plaas is daar twee damme; albei was my oupa se bouprojekte. Een dam is voltooi en dikwels vol water. Die ander dam het hy as gevolg van sy gesondheid nooit klaar gebou nie en dit staan tot vandag toe nog leeg.
27 Nov 2 min

Dawid se geloof

Christus is nie net in die groot oorwinnings teenwoordig nie, maar ook in die klein bewyse van liefde en gehoorsaamheid. Wanneer ons leer om Hom in alles te vind, verander ons perspektief.
27 Nov 1 min

Kaptein

Kaptein se leefwyse het my aan Prediker 3 laat dink: “Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ʼn tyd …”. Elke ding het sy tyd soos God dit bepaal.
27 Nov 1 min

Jy moet rus

Soms stel ons ander mense se belange bo ons eie en voel dit amper verkeerd om vir onsself ʼn blaaskans te gun, want mense het ons nodig en ons prioriteite sluit nie altyd ons eie belange in nie.
27 Nov 1 min

Stille nag

Terwyl hy sing, besluit ek om die Kersliggies in my huis aan te skakel in die hoop dat iemand ook iets moois in die verte sal raaksien.
27 Nov 2 min

Gee omdat jy kan

Wanneer jy aan projekte in jou gemeenskap deelneem, raak jy deel van iets groter as jyself. Jou hande, jou glimlag, jou woorde – al voel dit klein, kan dit iemand se lewe onherroeplik verander.
27 Nov 1 min

ʼn Brief vir die pad

Smiddae het ons na opgeneemde Tolla van der Merwe-grappies op ʼn kasset geluister, en al het ons die grappies al van te vore gehoor, het ons gesin saamgelag asof dit die eerste keer was.
27 Nov 1 min

Afvlerkvoëltjies

Mettertyd het ek agtergekom dat ek steeds die neiging het om afvlerkvoëltjies, sonder ʼn waentjie, te red – in die geval is dit net mense wat jare se seer saam met hulle dra.
27 Nov 2 min

Ons vir jou Afrikaans

“Jy’s die taal van verlange, liefde en pyn – ʼn stem wat deur ons mense skyn.”
27 Nov 1 min

Gee dit ʼn naam

Watter verskil kan ek vandag maak om my erfenis en my nalatenskap te bewaar, sodat ons kinders en hulle kinders weet waar hulle vandaan kom? Is dit belangrik om ons name neer te pen? vra Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

ʼn Brief vir ons boere

Plek-plek sien ek jou skape wat in die stof verskrompel, en ek weet ook van die droogte wat jou damme leegdrink. Die slapelose nagte oor jou veiligheid en skuld, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 3 min

Dis wie ons is

Miskien het ons te gemaklik geraak en vergeet hoe dit voel om iets uit niks te maak. Om water te gaan haal en kerse spaarsamig te gebruik. Om op somerdae op die stoep te sit en perskes te skil vir perskekonfyt, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Jou erfenis

Dis die nalatenskap van gebede wat jy vir jou kinders se kinders bid, jou waardes en die voorbeeld van opregtheid, volharding en genade wat jy uitgeleef het, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 2 min

Aan elke Susanna Smit

“Mag ons baie by jou leer, die een wat God aanhou eer. Ons eie Susanna Smit, die vrou wat aanhou bid.”
27 Nov 1 min

Sandkastele

Net soos aan sandkastele, bou ons hard aan ons drome, verhoudings en geluk met die wete dat dit kwesbaar is en skielik kan verander, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min

Nie almal gaan van jou hou nie

Een van die moeilikste lesse wat ek in die lewe moes leer, was om te aanvaar dat nie almal van my gaan hou nie en dat wat mense van my dink, eintlik niks met my te doen het nie, skryf Hilde Kruger.
27 Nov 1 min
1 – 20