Iets waaroor ek wonder, is waarom Pannevis as ʼn taalstryder vir Afrikaans opgetree het as hy nog tien ander tale ook geken het. Watter eienskappe van Afrikaans het vir Pannevis so sterk uitgestaan dat hy vir die stryd kans gesien het?
Op ons plaas is daar twee damme; albei was my oupa se bouprojekte. Een dam is voltooi en dikwels vol water. Die ander dam het hy as gevolg van sy gesondheid nooit klaar gebou nie en dit staan tot vandag toe nog leeg.
Christus is nie net in die groot oorwinnings teenwoordig nie, maar ook in die klein bewyse van liefde en gehoorsaamheid. Wanneer ons leer om Hom in alles te vind, verander ons perspektief.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.