
Weet jy dat God jou lief het?
Elke Woensdagoggend om 07:40 in die ontbytprogram Oggendrooi beantwoord Jackie Beukes tergende vrae waarop meeste Christene graag antwoorde wil hê, maar nie altyd die vrymoedigheid het om te vra nie.