Resessie! | Moody’s oor SA | Sakeliga stel kwartaalverslag vry

Die regering hou voort met handveste, kodes, regulasies en rassewette. Dit is dié ingrepe wat die ekonomie demp, in daardie opsig is die huidige resessie nie verbasend nie.

Regstelling: Moody's se uitkyk op staatskuld is nie amptelik in September 2018 na negatief aangepas nie.

Die verslag bevat ekonomiese barometers van handel-toestande. In die algemeen bly die handelstoestande maar moeilik.