
Hartlief vier 80 met groot belegging
Loading player...
Hartlief vier sy 80ste bestaansjaar met ’n groot belegging in sy toekoms deur sy fabriek in Windhoek op te gradeer om produksiekapasiteit, doeltreffendheid en betroubaarheid te verbeter. Die verbeterings sluit in nuwe verwerkingsmasjinerie, twee bykomende ontdooiingskamers wat die ontdooiingskapasiteit verdubbel, opgegradeerde verkoelings- en yskasstelsels, asook uitgebreide vriesbergingskapasiteit. Sven Thieme, uitvoerende voorsitter van die OL-groep:

