On air

Kosmos 94.1

Live stream
--:--
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. The music spectrum of Kosmos 94.1 ranges from hits of the 70's, straight through to current hits.

Recent podcast episodes

Geweld na Mos-verkiesing bekommer SAOG

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het kommer uitgespreek oor die geweld ná Mosambiek se verkiesing. Betogings het verlede maand in die hoofstad, Maputo, uitgebreek nadat Daniel Chapo amptelik as wenner verklaar is. Opposisie-leier Venâncio Mondlane skuil reeds vóór die uitslag aangekondig is omdat hy vir sy lewe vrees. Sy assistent en prokureur…
21 Nov 7AM 1 min

PPI wys effe 1% kwartaallikse daling

Die produsenteprysindeks vir die derde kwartaal toon 'n 1 persent kwartaal-op-kwartaal daling en 'n 0,7 persent jaar-tot-jaar daling. Die indeks meet die verandering in pryse van goedere en dienste vanuit die perspektief van plaaslike produsente, invoere uitgesluit. Dit beklemtoon 'n effense inkrimping in produksiepryse, met noemenswaardige neigings in die mynbou-…
21 Nov 7AM 1 min

SMEs Compete bly druk besig met werkskepping

Met hoë werkloosheidsyfers, veral onder die jeug, is entrepreneurskap besig om na vore te tree as 'n oplossing om ekonomiese groei aan te dryf en werksgeleenthede te skep. In ooreenstemming hiermee woon 30 jong Namibiërs van Otjimbingwe wat belangstel in ekonomie en besigheid hierdie week die "Jy is nooit te…
21 Nov 5AM 1 min

Vier pakhuise in Durban met vervalde, ingevoerde kos gevind

KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, sê dis belangrik dat onwettige aktiwiteite aangespreek word wat voedselveiligheid-regulasies ondermyn en lewens in gevaar stel. Die polisie in Durban het toegeslaan op vier pakhuise waar hulle ingevoerde kos ontdek het wat reeds verval het. Dit kom te midde van die land se stryd teen…
21 Nov 5AM 1 min

Bye kan uiters gevaarlik wees, byeboer sê na Swakop-aanval

'n Swerm aggressiewe heuningbye het oor die naweek amok gemaak in Kramersdorf in Swakopmund. Drie honde is doodgesteek, 'n vrou moes hospitaalbehandeling kry, en verskeie ander inwoners en troeteldiere is erg gesteek. Die bye het vermoedelik reageer na gras naby hulle gesny is. Die swerm is veilig verwyder na die…
21 Nov 5AM 1 min