Op pad met Guilma - Magdalena Huis

--:--
31.05.2024 - Magdalena Huis - Hierdie organisasie het reeds sy bestaan in 1902 gehad en het deur die jare ook aangepas in sy rol aan jong vroue wat swanger word. Deesdae bied hulle nie meer tuiste aan swanger dames nie maar wel kursusse en verrykings geleenthede waar die jong mammas kan leer , groei en ook aangepasde besluite neem in die samelewing waar hulle opgeneem is.
31 May 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Places & Travel

Other recent episodes

OPPAD MET GUILMA - Gemeenskapsupport & Uitdagings: 'n Diep Duipe in Sosiale Probleeme

Dringende kwessies wat gemeenskappe raak, verken, veral die uitdagings wat die jeug ervaar met dwelms, onderwys en sosiale ondersteuning. Luister na Guilma se pogings om die volgende generasie te bemagtig, dwelmgebruik aan te spreek en onderwysgeleenthede vir kinders te skep. Sy bespreek die belangrikheid van samewerking tussen NPO’s om volhoubare…
7 Feb 45 min

OPPAD MET GUILMA - Willie Lourens se Inspirasievolle Reis na Sukses

Ons gesels met Willie Lourens, die eienaar van WMJ Mobility. Na sy motorfietsongeluk waar hy 'n arm en been verloor het, het Willie baie uitdagings in die gesig gestaar. In plaas daarvan om hierdie teëspoed hom te laat oorweldig, het hy dit omskep in 'n geleentheid. Ontdek hoe Willie sy…
31 Jan 37 min