31 May BESTE PROFESSOR: SUID-AFRIKA IN 2018- BEGIN OF EINDE?

Die oud-rektor van die US, prof.
Andreas van Wyk, en ander akademici
gesels vir oulaas in dié gewilde reeks.
Willie Breytenbach, afgetrede politieke
wetenskaplike aan die US, deel sy
wysheid oor verspeelde kanse en
nuwe geleenthede vir Suid-Afrika.
Loading player...