OGGENDROOI VRAAG, 14 Jun Is daar ander maniere om vir Die Here dankie te se?

OGGENDROOI VRAAGTygerberg 104FM  |  Afrikaans
Elke Woensdagoggend om 07:40 in die ontbytprogram Oggendrooi beantwoord Jackie Beukes tergende vrae waarop meeste Christene graag antwoorde wil hê, maar nie altyd die vrymoedigheid het om te vra nie.
Loading player...