2017: Skrywersfees, 11 Mar DIGTERSPARADYS

Aangebied deur NB-Uitgewers ’n Jaarlikse hoogtepunt waar bekende en debuutdigters hulle werk deel: Antjie Krog, Nathan Trantraal, Joan Hambidge, Bibi Slippers en Juanita Louw lees voor.
1:18:22
Loading player...