6 Mar VALDA JANSEN: HY KOM MET DIE SKOENLAPPERS

Aangebied deur NB-Uitgewers.
Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ’n ander besluit geneem? Wat sou gebeur het as ...? Die roman is ’n brief aan ’n verlore geliefde, waarin ’n vrou worstel met skuld
en spyt, maar veral waarin sy treur. Karin Schimke gesels met Valda.
Loading player...