
OM TE TOOR MET TAAL VAN GANSBAAI TOT ELSIERIVIER
--:--
Aangebied deur Modjadji Books: Bibi Sllippers gesels me twee mede- debutante oor hoe hulle taalgrense buig: Jolyn Phillips, met wortels op die vissersdorpie van Gansbaai en `n meestergraad in kreatiewe skryfwerk, oor haar `merkwaardige' kortverhale in Tjieng-Tjang Tjerries; en Shirmoney Rhode, die Afrikaans juffrou, wat in Kaapse Afrikaans dig oor haar ouma en die mense van Nomme 20 Delphi Straat.