
BOB DYLAN – WAARDIGE WENNER VAN ’N NOBEL- PRYS VIR LETTERKUNDE?
--:--
Beslis, argumenteer Danie Marais. Nie net verdien Dylan sy Nobel-prys vir sy uitsonderlike skryfwerk in sy liedtekste nie, maar die prys is ook groot erkenning vanuit ’n gerespekteerde oord vir ’n hele onderskatte skryfdissipline. Rian Malan, Kerneels Breytenbach en Anton Goosen gesels saam; Anton, met sy kitaar.