DAN SLEIGH: 1795
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
In die winter van 1795 is die Kaap nog Hollands, maar die Engelse lê reeds geanker by Simonstad. Thys Human gesels met Dan oor sy bekroonde 1795, waarin hy die laaste Kaapse maande onder die Kompanjiesvlag beskryf met ’n onfeilbare aanvoeling vir wat die totstandkoming
en verval van gemeenskappe onderlê.