2017: Skrywersfees, 11 Mar ‘VIR INSPIRASIE LEES EK ’N DOCKET’

Advokaat, prokureur, aanklaer. Drie regsgeleerdes vertel hoe dit voel
om jou werk huis toe te neem ... en misdaadfiksie daarvan te maak. Die bekroonde Andrew Brown (Good Cop, Bad Cop), Duane Aslett (Goudduiwel) en Dibi Breytenbach (Vrediger) gesels met prokureur en skrywer Bettina Wyngaard.
1:00:57
Loading player...