2017: Skrywersfees, 10 Mar KOBUS GELDENHUYS: BOUDEBILJOENÊR, ROTBURGER EN MNR. STINK

Aangebied deur Protea Boekhuis Hy het al van JK Rowling tot Roald
Dahl vertaal, maar onlangs was dit
die pittige stories van die man wat beskou word as die grootste Britse kinderboekskrywer van die afgelope dekade, die skerpskertser David Walliams. Hoor watter geheime verklap Kobus aan jeugboekskrywer Nanette van Rooyen oor internasionale vertaalkontrakte.
Loading player...