LINA SPIES: SULAMIET
--:--
Aangebied deur Naledi
In Sulamiet is Lina aan die woord by monde van die Sulamitiese geliefde van Salomo in ‘Hooglied’. Naas erotiek word die aardse paradys herstel deur alle vorme van die liefde. Lina gesels met Andries Visagie oor Jesus as rabbi wat ons leer om te leef, terwyl die musiek ons verbind met ’n transendente God.