IAN WESSELS: GENADE! EDELAGBARE – HUMOR IN DIE HOF
--:--
Aangebied deur LAPA Uitgewers
Dié bekende RSG-aanbieder se versameling sketse gaan oor die bisarre tot skreeusnaakse dinge wat soms agter die strak gesig van die reg plaasvind. Sélf ’n regsgeleerder in die strafhof weet misdaadskrywer Dibi Breytenbach waarvan hy praat, en deel sy ook ’n paar staaltjies.