WILLEM STEENKAMP: SUID- AFRIKA SE GRENSOORLOG
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
’n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het, is daar steeds mistastings daaroor. Abel Estherhuyse, verbonde aan die fakulteit Krygkunde aan die Universiteit Stellenbosch,
gesels met Willem oor die hersiene glansweergawe van sy 1989-publikasie.