PIETER FOURIE: POST MORTEM
--:--
Aangebied deur Protea Boekhuis
Drie hopies grond. Drie grafte: Vytjie, Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van dié byeenkoms na die dood. Hoe is haar huiswerker, haar man en die plaaswerker dood? Marthinus Basson vra Hertzogpryswenner en dramaturg Pieter Fourie die kuns af.