8 Mar WILNA ADRIAANSE: EINDSPEL EN LERINA ERASMUS:
DIE LELIEMOORDENAAR

Aangebied deur NB-Uitgewers Twee gesoute skrywers gesels misdaad met Deborah Steinmair. Wilna vertel meer oor die langverwagte slot van haar drieluik, waarin Ellie die moordenaars van haar pa konfronteer, terwyl Lerina – van Mannheim-sage – uitwei oor die tragiese Bosoorlogstorie wat die vonk was vir haar rillerdebuut.
Loading player...