RIA SMUTS EN NICOLE STRAUSS: DIE KUNS VAN KORTVERHAALSKRYF
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Ria het ná die dood van Johan (JP) die verhale wat hulle saam geskryf het, voltooi. In Die helder oomblik, die egpaar se tweede bundel, val die fokus op verraad. Saam met Ria gesels die bekroonde
Nicole Strauss oor As in die mond, wat sentreer om verskillende karakters wat geraak word deur een nag van vlammehel. Kerneels Breytenbach vra hulle uit.