RYK HATTINGH: HUILBOEK
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Ryk se Huilboek speel af tussen sy lewe vandag in Nieu-Seeland en sy kinderjare aan die Oos-Rand van die 60’s. Die titel verwys na die boekie waarin hy as ’n misrabele seuntjie ’n kruisie moes maak telkens as hy wou huil; die roman word ’n volwasse man se ‘huilboek’. Ryk is spesiaal hier uit Nieu-Seeland. Hy gesels met Antjie Krog, en Jana Cilliers lees voor.