ENA JANSEN: ONS JAPIE – DIE BOEREOORLOGDAGBOEK VAN ANNA BARRY
--:--
Aangebied deur Protea Boekhuis
’n Tienermeisie se dagboekinskrywings tydens die Anglo-Boereoorlog oor onder meer die dood van haar geliefde broer, Japie, op Ceylon en haar pa wat as ‘hendsopper’ Lesotho toe uitwyk, gee sonderlinge insig in die oorlog en kwessies soos taal, politiek en sosiale status. Ena, wat die voor- en nawoord geskryf het, wys foto’s en gesels met Ingrid Winterbach.