HANNES VAN WYK: VROUE NA AAN MY HART
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
Kwêla se gewilde ankeraanbieder laat val die kollig op die vroue wat hom geraak het – van bekendes tot hartsvroue, soos sy ma en ouma. Kom luister na sy openhartige en humoristiese vertellings wanneer Zanne Stapelberg hóm ’n slag uitvra. As toegif sing sy boonop ’n liedjie of twee.