
Namcor heropen vulstasie in Otavi, herstel brandstoftoevoer
Loading player...
Motoriste wat deur Otavi reis, kan nou weer by NAMCOR brandstof ingooi ná die heropening van die staatsonderneming se vulstasie in die dorp. NAMCOR-woordvoerder Paulo Coelho sê die heropening is deel van die maatskappy se pogings om te verseker dat daar genoeg brandstof beskikbaar is en dat gemeenskappe en motoriste maklik toegang tot brandstof het.

