
Bek-en-klouseer kan ekonomie miljarde kos
Loading player...
Namibië se ekonomie kan met tot N$5,8 miljard krimp indien 80 persent van vee- en vleisuitvoere vir 'n jaar verlore gaan. Dit is volgens 'n nuwe ekonomiese model van Cirrus Capital, wat ook waarsku dat die uitbreking ander sektore en huishoudelike inkomste sal raak. President Netumbo Nandi-Ndaitwah se ekonomiese raadgewer, Shali Shindume, het tydens 'n vergadering op Swakopmund die moontlike ekonomiese impak beklemtoon:

