
Trump-administrasie betaal prys vir verbreekte verkiesingsbeloftes – Spector
Loading player...
Ná die Demokratiese Party se oorwinning verlede week in beide huise van die Amerikaanse Kongres, sê die voormalige diplomaat Brooks Spector dat president Donald Trump se administrasie die prys betaal vir die verbreking van sy oorspronklike verkiesingsbeloftes. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:

