
Hegseth en Rubio bly in hul poste: Trump
Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is vasbeslote om die minister van Verdediging, Pete Hegseth, in sy kabinet te behou. Dit volg op berigte dat Hegseth en die Buitelandse Sake-minister, Marco Rubio, moontlik hul posisies gaan verlaat nadat die Republikeinse Party Dinsdag se middeltermynverkiesing verloor het. Trump en vise-president JD Vance skryf die nederlaag toe aan die oorlog met Iran. Trump het in die Withuis gepraat:

