
Lewis Hamilton soek vergadering met LeClerc
Loading player...
Motorsport: Die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton van Brittanje, sê ʼn broodnodige ontmoeting moet nog plaasvind tussen hom en sy Ferrari-spanmaat, Charles Leclerc van Monaco, ná verlede naweek se voorval tydens die Mexikostadse Grand Prix. Hulle het in die eerste ronde gebots, wat die span ʼn moontlike eerste en tweede plek gekos het. Hamilton glo reëls oor samewerking is noodsaaklik indien Ferrari volgende jaar om die titel wil meeding:

