
'Politieke wil' nodig om arbeidswette te hervorm
Loading player...
Arbeidskenner Herbert Jauch ondersteun justisieminister Wise Immanuel se frustrasie oor die langdurige vertraging in die hervorming van arbeidswetgewing. Hy skryf die dooiepunt toe aan botsende belange tussen vakbonde en werkgewers binne die betrokke adviesraad. Jauch sê dit sal politieke wil van die minister verg om die proses aan die gang te kry, moeilike besluite te neem en die voorgestelde wysigings deur die parlement te voer. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

