
Sportministerie: Ontwikkeling en rehabilitasie van fasiliteite gelei deur NDP6
Loading player...
Die sportministerie sê die ontwikkeling en rehabilitasie van sport-fasiliteite in al 14 streke word gelei deur die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan. Die ministerie waarsku egter dat die projekte deur begrotingsbeperkings gekniehalter word. Ministerie-woordvoerder, Aina Shikesho sê besluite oor infrastruktuurbesteding is gebaseer is op streke se bevolkingsgroottes, voortgesette projekverbintenisse en die kapasiteit om nasionale geleenthede aan te bied.

