
EU opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere wys belangrikheid van beheermaatreëls
Loading player...
Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkteraad sê die EU se opskorting van Brasiliaanse vleisinvoere beklemtoon die belangrikheid van Namibië se streng veeartsenykundige beheermaatreëls. Uitvoerende, Anja Boshoff, sê die land se klein uitvoervolumes beteken egter dat plaaslike produsente nie 'n groot aanvrag vir hul vleis weens die opskorting sal sien nie.
Anja Boshoff Woensdag
Anja Boshoff Woensdag

